BISHOP’S NEWSLETTER
JUNE | JULY 2023 Bishops Newsletter
Assembly of the Lutheran World Federation (LWF)
The thirteenth Assembly of the LWF will take place from 13 -19.9.2023 in Krakow, Poland. The theme is: One Body, One Spirit, one Hope. We will be represented by Bishop G Filter (church leader), Rev Ronell Bezuidenhout (female theologian) and Henry Malong (male youth).
The Africa pre-assembly took place from 8-13.5.2023 in Nairobi, Kenya. It was a wonderful opportunity to connect, debate and identify important needs and opportunities for the Lutheran Church on our continent. It became clear that although we are one body, which follows the same doctrine and has the same foundation, that we have different challenges and opportunities. Statistics show that the church on our continent is growing. Various churches now send missionaries to Europe and Asia.
The topic: One Body, one Spirit, one Hope, is important to reflect on, as the church is in need of unity, reconciled unity (not uniformity), renewal and guidance by the Holy Spirit (misleading theologies bring much confusion and result in abuse of believers) and one hope, which we have in and through Jesus Christ.
I invite you to make use of the study guide which is available on our webpage and on the LWF webpage. It is a good resource to work with or discuss in small groups.
More information on the work of the LWF and on the Assembly can be obtained on https://lwf.org/ and https://2023.lwfassembly.org/.
Connecting Lutherans
The Lutheran Church in South Africa is not one body and there are at least 10 Lutheran Churches. As a step towards (re-)connecting Lutherans the bishops of ELCSA, NELCSA and Cape Church have met from 26-28.4.2023 in Bonearopark. ELCSA consists of 8 dioceses (7 bishops and 1 vacant).
We used the opportunity to get to know each other, and the different structures, needs and challenges. Understanding each other’s structure and situations better will guide us on the way forward.
We have committed to meet as a Bishop’s Conference twice a year. The next meeting will be on 23.8.2023.
Synod 2023
The 1st session of the XVI Synod will take place from 12-14.10.2023 at St Crucis Lutheran Church, East London.
The topic will be: “God sees!” – also focusing on the intergenerational diversity within our congregations / church with a focus on the youth.
A reminder that delegates must be elected for 4 years. Proposals for change or amendments to Church Laws must reach the church office by 10th July 2023 (3 months) and Motions need to reach the church office by 11th August 2023 (2 months). office@elcsacape.co.za
CCE Pre-Synod meeting will be held on 2 September 2023 and
CCW Pre-Synod meeting will be held on 9 September 2023.
The venues in respect of both meetings still needs to be confirmed.
Evangelical Lutheran Church in Hannover
The ELCSA (Cape Church) church and the NELCSA have been approached regarding a commission instituted by the Evangelical Lutheran Church in Hannover. The commission is investigating possible sexual misconduct and abuse of power by the late pastor Klaus Vollmer. Due to the fact that pastor Vollmer was also active in South Africa, anyone who was involved with Pastor Klaus Vollmer and would like to approach the commission of the church of Hannover is invited to do so at the email address: kommission-hannover@posteo.de
Congregations
Wynberg and St Martini. A new pastor’s post is created to serve the project through which we endeavour to reach young families. The process to find a pastor is ongoing. Let us carry this in our prayers.
St Martini congregation will become vacant in July 2023. The process of filling the post is ongoing. May we find a suitable candidate soon.
Friedenskirche, Stellenbosch, will be vacant from June 2023. The post has been advertised in UELCSA. We trust that a suitable candidate will be found.
Studying Theology
On the Cape Church YouTube channel https://youtu.be/2sl-wK24cUY you will find a video with an explanation on studying theology in the Lutheran Church.
Our webpage
For information on Church life look at our webpage https://www.lutherancape.org.za/
Die dertiende Konferensie van die LWB sal van 13 -19.9.2023 in Krakow, Pole, plaasvind. Die tema is: Een Liggaam, Een Gees, Een hoop.
Ons sal verteenwoordig word deur Biskop G Filter (kerkleier), Pastor Ronell Bezuidenhout (vroulike teoloog) en Henry Malong (manlike jeug).
Die Afrika kerke het van 8-13.5.2023 in Nairobi, Kenia byeengekom. Dit was ‘n wonderlike geleentheid om belangrike behoeftes en geleenthede vir die Lutherse Kerk op ons vasteland te identifiseer en te debatteer. Dit het duidelik geword dat alhoewel ons een liggaam is, wat dieselfde dogma volg en dieselfde fondament het, dat ons verskillende uitdagings het om kerk te wees. Statistieke wys dat die kerk op ons vasteland vinnig groei.
Verskeie kerke stuur nou sendelinge na Europa en Asië om daar die evangelie te verkondig.
‘Een Liggaam, Een Gees, Een Hoop’ dit is belangrik om daaroor te besin.
Die kerk het ‘n behoefte aan versoenende eenheid en nie eenvormigheid nie. Vernuwing en leiding deur die Heilige Gees is uiters belangrik, aangesien misleidende teologieë baie verwarring bring, en tot die geestelike misbruik van gelowiges lei.
Daar is een hoop wat ons deur Jesus Christus het. Ons moet dit met ander deel.
Ek nooi U uit om gebruik te maak van die studiegids wat op ons webblad en op die LWF-webblad beskikbaar is. Dit is ‘n goeie hulpbron om mee te werk of in klein groepe te bespreek.
Meer inligting oor die werk van die LWF en oor die Vergadering kan verkry word op https://lwf.org/ en https://2023.lwfassembly.org/
Connecting Lutherans
In Suid-Afrika is daar ten minste 10 Lutherse Kerke. As ‘n stap in die (her)verbinding van Lutherane het die biskoppe van ELCSA, NELCSA en Kaapse Kerk van 26-28.4.2023 in Bonearopark vergader. ELCSA bestaan uit 8 bisdomme.
Ons het die geleentheid gebruik om mekaar, en die verskillende strukture, behoeftes en uitdagings van die kerke te leer ken. As ons mekaar en die verskillende struktuure en situasies beter verstaan, sal ons mekaar op die pad vorentoe makliker kan vind.
Ons het ons daartoe verbind om twee keer per jaar as ‘n Biskopskonferensie te vergader. Die volgende vergadering sal op 23.8.2023 wees.
Sinode 2023
Die 1ste sitting van die XVI Sinode vind plaas vanaf 12-14.10.2023 by St Crucis Lutheran Church, Oos-Londen.
Die tema sal wees: “God sien!”
Voorstelle vir wysigings aan Kerkwette moet die kerkkantoor teen 10 Julie 2023 (3 maande voor die sinode) bereik en mosies moet die kerkkantoor teen 11 Augustus 2023 (2 maande voor die sinode) bereik.
ʼn Vergadering ter voorbereiding van die sinode sal op 2.9.23 vir die CCW plaasvind en op 9.9.23 vir die CCE.
Evangelies Lutherse Kerk in Hannover
Die ELKSA (Kaapse Kerk) kerk en die NELCSA is genader oor ‘n kommissie wat deur die Evangelies-Lutherse Kerk in Hannover ingestel is. Die kommissie ondersoek moontlike seksuele wangedrag en magsmisbruik deur die ontslape pastor Klaus Vollmer. As gevolg van die feit dat die pastor Vollmer ook in Suid-Afrika aktief was, word enigeen wat by pastor Klaus Vollmer betrokke was en die kommissie van die kerk van Hannover wil nader genooi om dit te doen by die e-posadres: kommission-hannover@posteo.de
Gemeentes
Wynberg en St. Martini het ‘n gesamentlike projek begin waardeur ons poog om veral jong gesinne te bereik. Die proses is aan die gang om ‘n pastor te vind. Laat ons die proses in ons gebede dra.
St Martini-gemeente word in Julie 2023 vakant. Die proses om die pos te vul is aan die gang. Mag ons binnekort ‘n geskikte kandidaat vind.
Friedenskirche, Stellenbosch, sal vakant wees in Junie 2023. Die pos is in UELCSA geadverteer. Ons vertrou dat ‘n geskikte kandidaat gevind sal word.
Studeer Teologie
Op ons YouTube-kanaal, https://youtu.be/2sl-wK24cUY sal u ‘n video vind wat die studies van teologie in die Lutherse Kerk verduidelik.
Ons eie webblad
Vir inligting oor die kerklike lewe, kyk na
Sinode 2023
Die 1ste sitting van die XVI Sinode vind plaas vanaf 12-14.10.2023 by St Crucis Lutheran Church, Oos-Londen.
Die onderwerp sal wees: “God sien!” – Ons fokus op die diversiteit van die verskillende geslagte binne ons gemeentes en kerk. Daar sal ook ‘n fokus op die jeug wees.
Weens die beperkte beskikbaarheid van vlugte vanaf Kaapstad na Oos-Londen is besluit om Donderdagaand (12.3.23) om 18:00 met die erediens te begin, en die sinodeverrigtinge Saterdag (14.10.23) om 21:00 af te sluit.
Afgevaardigdes vir die sinode moet vir 4 jaar verkies word.
Voorstelle vir wysigings aan Kerkwette moet die kerkkantoor teen 10 Julie 2023 (3 maande voor die sinode) bereik en mosies moet die kerkkantoor teen 11 Augustus 2023 (2 maande voor die sinode) bereik.
ʼn Vergadering ter voorbereiding van die sinode sal op 2.9.23 vir die CCW plaasvind en op 9.9.23 vir die CCE.
Gemeentes
Wynberg en St Martini het ‘n gesamentlike projek begin waardeur ons poog om veral jong gesinne te bereik. Die pos van ʼn pastor is in Duitsland geadverteer, maar geen geskikte kandidaat is gevind nie. Die proses is aan die gang om ‘n pastor te vind. Laat ons die proses in ons gebede dra.
St Martini-gemeente word in Augustus 2023 vakant as gevolg van die bedanking van Pastor Claudia Nolte-Schamm. Die proses om die pos te vul het begin. Mag ons binnekort ‘n geskikte kandidaat vind.
Friedenskirche, Stellenbosch, sal vakant wees in Junie 2023. Die pos is in UELCSA geadverteer. Ons vertrou dat ‘n geskikte kandidaat gevind sal word.
Pastore
Pastor Erich Rust (em) is op 12.3.2023 oorlede. Hy het in verskeie gemeentes van die kerk gedien. Mag hy in vrede rus. Mag die Here sy geliefdes vertroos.
Pastor Claudia Nolte-Schamm het uit haar pos by St Martini bedank. Haar ampstermyn eindig op 30.6.2023. Ons dank haar vir haar toegewyde diens. Ons wens haar en haar gesin God se rykste seën vir die toekoms toe.
Pastor Michael Denner se kontrak met die EKD is verleng tot 31.8.2023. Ons is dankbaar dat hulle nog ‘n paar maande met hul bediening kan voortgaan.
Vikar Hermann Düvel het die 1ste Teologiese Eksamen suksesvol voltooi. Hy sal vir een jaar in ELC Strandstreet gemeente dien. Mag sy internskap hom help om in die bediening te groei
Studeer Teologie
Op ons YouTube-kanaal, https://youtu.be/2sl-wK24cUY sal u ‘n video vind wat die studies van teologie in die Lutherse Kerk verduidelik.
Ons eie webblad
Vir inligting oor die kerklike lewe, kyk na ons webblad https://www.lutherancape.org.za/