This event has passed.
Philippi Basar
May 7, 2022 @ 8:00 am - 5:00 pm
Philippi gemeente Basar
Ons maak weer braaiwors, varkwors, metwors, lewersmeer en bloedwors.
As jy iets wil hê, bestel asseblief by Gunther Rix: 083 261 8159 of by Günther Engelke: 082 295 0062 of bel die kerkkantoor: 021 703 3782 / Braaiwors en varkwors is in pakkies 400 tot 500gr / Metwors (gerookte wors) so 200gr ‘n stuk (sê asb. hoeveel stukke).